作词 : Johan Oberholzer
作曲 : Johan Oberholzer
Weet dis verby maar ek bly dink aan jou
Vergeet die sleg en bly die goed onthou
Tyd maak gesond maar al die merke bly
As ek dit sien dink ek aan jou en my
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
En ek mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop, met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
Mis, eet, slaap, herhaal
By 'n kruispad het ek jou ontmoet
Saam gerus en toe weer gegroet
Jy in een rigting, ek 'n ander een
So hartseer hoe n mens se hart moet leer
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
En ek mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop, met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
Weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe
Wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee
Ek wil net nie meer
So mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop, met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
Mis, eet, slaap, herhaal
[00:00.000] 作词 : Johan Oberholzer
[00:01.000] 作曲 : Johan Oberholzer
[00:06.918] Weet dis verby maar ek bly dink aan jou
[00:10.730] Vergeet die sleg en bly die goed onthou
[00:14.643] Tyd maak gesond maar al die merke bly
[00:18.682] As ek dit sien dink ek aan jou en my
[00:23.985] Maar ek kon nie nog meer gegee het
[00:27.611] As jy maar net ook probeer het
[00:31.649] Het jou stem al vergeet
[00:33.751] Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
[00:38.891] En ek mis, eet, slaap, herhaal
[00:46.886] Het gestop, met ons verhaal
[00:55.496] Het die oud net opgeraak
[00:59.277] Van oor begin weer foute maak
[01:04.439] Mis, eet, slaap, herhaal
[01:10.744] Mis, eet, slaap, herhaal
[01:18.734] By 'n kruispad het ek jou ontmoet
[01:22.797] Saam gerus en toe weer gegroet
[01:26.697] Jy in een rigting, ek 'n ander een
[01:30.768] So hartseer hoe n mens se hart moet leer
[01:35.825] Maar ek kon nie nog meer gegee het
[01:39.625] As jy maar net ook probeer het
[01:43.607] Het jou stem al vergeet
[01:45.739] Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
[01:51.370] En ek mis, eet, slaap, herhaal
[01:59.405] Het gestop, met ons verhaal
[02:07.266] Het die oud net opgeraak
[02:11.273] Van oor begin weer foute maak
[02:16.678] Mis, eet, slaap, herhaal
[02:24.333] Weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe
[02:32.273] Wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee
[02:39.877] Ek wil net nie meer
[02:43.459] So mis, eet, slaap, herhaal
[02:50.963] Het gestop, met ons verhaal
[02:59.244] Het die oud net opgeraak
[03:03.158] Van oor begin weer foute maak
[03:08.415] Mis, eet, slaap, herhaal
[03:14.062] Mis, eet, slaap, herhaal