作词 : Jacob Swann
作曲 : Jacob Swann
My vrese is vergete, met jou hier aan my sy
Ek is seker, als is beter, as jy vertoef by my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Miskien praat ek te vinnig dis ‘n moontlkheid
Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Maar sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na alles wat gebeur het
Al at ek vra is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe ons net ons kon wees
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
[00:00.000] 作词 : Jacob Swann
[00:01.000] 作曲 : Jacob Swann
[00:16.122] My vrese is vergete, met jou hier aan my sy
[00:23.265] Ek is seker, als is beter, as jy vertoef by my
[00:31.099] Ek het jou lief, lief
[00:38.008] Hoe lief is jy vir my
[00:40.330] Genoeg is goed genoeg
[00:45.289] Dis goed genoeg vir my
[00:48.002] Ek het jou lief, lief
[00:53.643] Hoe lief is jy vir my
[00:56.748] Genoeg is goed genoeg
[01:01.943] Dis goed genoeg vir my
[01:05.000]
[01:07.595] Miskien praat ek te vinnig dis ‘n moontlkheid
[01:15.340] Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys
[01:22.432] Ek het jou lief, lief
[01:28.485] Hoe lief is jy vir my
[01:31.563] Genoeg is goed genoeg
[01:36.739] Dis goed genoeg vir my
[01:39.167] Ek het jou lief, lief
[01:44.049] Hoe lief is jy vir my
[01:47.963] Genoeg is goed genoeg
[01:53.131] Dis goed genoeg vir my
[01:56.886]
[01:57.733] Maar sien jy ek staan
[02:02.082] Nogsteeds hier voor jou deur
[02:05.673] So deurmekaar na alles wat gebeur het
[02:15.043] Al at ek vra is dat jy nooit vergeet
[02:22.341] Hoe dit was toe ons net ons kon wees
[02:31.485] Ek het jou lief, lief
[02:37.468] Hoe lief is jy vir my
[02:41.035] Genoeg is goed genoeg
[02:45.217] Dis goed genoeg vir my
[02:48.458] Ek het jou lief, lief
[02:54.153] Hoe lief is jy vir my
[02:57.449] Genoeg is goed genoeg
[03:02.737] Dis goed genoeg vir my