Lane Switch

歌手: MojaKi • 专辑:Lane Switch • 发布时间:2025-08-01
作曲 : Fabian Eiman
Break my hart om te sien hoe hulle lane switch
Chase haai guap wat geword van haai lyn stitch
Maak jou sukses jou priority en jou main dish
Mah nowadays so baie op haai lame ish
Break my hart om te sien hoe hulle lane switch
Chase haai guap wat geword van haai lyn stitch
Maak jou sukses jou priority en jou main dish
Mah nowadays so baie op haai lame ish

So baie boeta'se ini straat moes nou al gone was
Mah hulle lost my koning, wees hulle kompas
Lead die way met die spore van hulle converse 
Vat hulle harde werk beloon hulle met dollars

Hemelse Vader vat bruz sit hulle almal op
Adjust hulle focus ek nxa mos ons moet almal pop
As ekit maak, maak almal it niemand hou niemand dop
Almal rondom my moet eet even die haters ok

Om ons'ie meet'ie meen'ie ek nxa nie jy moet gaol'ie 
Ek'sie haai tipe auwtie nie, oor haai hoef jy nie doubt'ie 
Safe to say ek jella niemand'tie en proudly
Kan ek sê ek staan nie hie deur n handout'ie 

So baie al alleen gedoen en ekt gecheck ek kanie 
Ekt g.leer ini proses my nie self onderskat'ie 
Jy kan it maak alles possible buddy 
Create jou eie opps want dit kom'ie hardy 

Moenie sit wag ve opportunities opportunities'ie werk ve dit
Bra as jy opkom men n plan haan kom jy sterk met dit
Ha gaan might spane is wat lag en jou gaan terg ve dit
Weet da kan competition kom, so maak jou reg ve dit

Laities buzz my ini straat like wane rap jy wee
Ek was net bietjie uit baan ek het nooit opgegee
Ek moes n Break vat toe my personal life interfere 
Did what I had to now iam back bra iam finally here

Nou's ek back met motivation ve die strate
Die straat word nou paselie deur misdaad drugse 

Toe wat ek gaan deur n dup sien ek hoe change die manne
Ek was affiliated... met so baie slange 
Move nie dieselfde mee nie, ek moes my ways verander
I had to change ek sit ve GOD nou in al my planne
📥 下载LRC歌词 📄 下载TXT歌词

支持卡拉OK同步显示,可用记事本编辑