作词 : C.J. Langehoven/M.L De Villiers
作曲 : C.J. Langehoven/M.L De Villiers
Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see.
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee.
Deur ons vêr-verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa --
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe --
Ons vir jou, Suid-Afrika.
[00:00.000] 作词 : C.J. Langehoven/M.L De Villiers
[00:00.500] 作曲 : C.J. Langehoven/M.L De Villiers
[00:01]Uit die blou van onse hemel,
[00:06]Uit die diepte van ons see.
[00:11]Oor ons ewige gebergtes
[00:15]Waar die kranse antwoord gee.
[00:19]Deur ons vêr-verlate vlaktes
[00:24]Met die kreun van ossewa --
[00:28]Ruis die stem van ons geliefde,
[00:32]Van ons land Suid-Afrika.
[00:36]Ons sal antwoord op jou roepstem,
[00:40]Ons sal offer wat jy vra:
[00:46]Ons sal lewe, ons sal sterwe --
[00:52]Ons vir jou, Suid-Afrika.